Die Uppie_Bêrsie – 'n spesiale weergawe wat met trots die gees van Uppies vier!
Hierdie unieke kombers is geïnspireer deur die skool se kleure: helder oranje, skoon wit ...
Uppies word 130 jaar oud en is bevoorreg om 'n spesiale boek bekend te stel met 130 heerlike stories - stories wat laat lag en huil, stories vol trots, stoutigheid en lekker herinneringe. <...