130-Jaar boek

$18.59
0 reviews

Uppies word 130 jaar oud en is bevoorreg om 'n spesiale boek bekend te stel met 130 heerlike stories - stories wat laat lag en huil, stories vol trots, stoutigheid en lekker herinneringe. 

Alles uit 'n skool met hart. 

Die boek, geskryf deur Bun Booyens, is 'n absolute moet-hè vir elke koffietafel.  


Shipping   Local     National     International  

940 available.

$18.59